Suid-Afrika

  1. Home
  2. Suid-Afrika

Inleiding

Sedert 2015 behartig Goldsuite die verspreiding van unieke produkte verkrygbaar vanaf Australië. Hierdie produkte is noukeurig vir die Suid-Afrikaanse mark gesellekteer, en bied vir boere ‘n wêreld klas oplossing. Die produkte is geformuleer en vervaardig vir die gebruik in veeleisende boerdery omstandighede.

Australiese boere is bekend vir hul innoverende produkte wat in staat moet wees om ‘n positiewe impak op opbrengs en gehalte te lewer, selfs in strawwe toestande. Daarbenewens moet die opbrengs op belegging aansienlik wees. Dit is wat ons nou na Suid-Afrika bring, wêreld klas kwaliteit en unieke produkte.

Ons Nutrian reeks word vervaardig van natuurlike hulpbronne en is dus hoofsaaklik organies toelaatbaar. Met ‘n gemiddelde partikel grootte van minder as 1 mikron is die produkte baie reaktief met ‘n vinnige resultaat in alle toestande. Aangesien die produkte so fyn is, word dit deur middel van alle tiepe stelsels toegedien – drupbesproeiing, oorhoofse sproeiers, balkspuit of spilpunte. Alle produkte is geformuleer sodat voedingstowwe in die bes moontlike sinergisme is, om die beskikbaarheid van alle elemente te verseker. Ons waarborg dat ons suspensiekonsentrate ten minste 2 jaar in suspensie sal bly, wat beteken dat die volledige produk waarvoor jy betaal beskikbaar is vir jou gewas of grond, en dit bespaar tyd en geld.

So ons vraag vir jou is, hoe kan ons jou help?

Nou beskikbaar

  • EzyFlow Cal-s (Gips)
  • EzyFlow Calbud
  • EzyFlow Copper
  • EzyFlow Trace
  • EzyFlow Zinc
  • NutriFUSION Calfusion
  • NutriFUSION K-Fusion
  • NutriFUSION Response 1

Kontakte en agente in Suid-Afrika:

Koos Pieterse, Lichtenburg
0829406321
kalliebrak@gmail.com

Hannes de Klerk, Vereeniging
0729935815
0729935815d@gmail.com

Christo Ackerman, Paarl
0721043877,
christo.ackerman10@gmail.com

Cradock, Oos Kaap
Wessel Cloete
82 8213254
wessel@goldsuite.com.au

Hartswater, Noord Kaap
Andries Maritz
0829477120
supafrica0@gmail.com

Jacobsdal, Vrystaat
Stevie Opperman
0797986655
stevie@microbial.co.za

Brits, Noord Wes
Frank vd Westhuizen
0824930609
frank@fmagricare.co.za

Kristian Vermaak, Klerksdorp
0820622208
kristianvermaak@gmail.com

Aubrey, Port Alfred
0798874576
soillifeinnovations@gmail.com

Henna Hertzog, Bloemhof
0827121011
henna@hertzogsa.com

Errol Muller, Groblersdal
0825801773
erroltablet@gmail.com

Menu